‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Vrydag, 24 November 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Die mark trap water na gister se vakansiedag in die VSA: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

100de produkte word teen winskooppryse aangebied op Swartvrydag: Duval van Rhyn –  vise-president van Omni Operations, Massmart

Investec begin sy eie aanlynhandelsplatform, Clarity: Tinus Rautenbach – sakehoof van Clarity, Investec

Daar is ‘n tekort aan kubersekuriteitsbeamptes: William Petherbridge – bestuurder van stelselingeneurswese, Fortinet

Kenners antwoord luisteraarsvrae: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak & Christiaan Wessels – gesertifiseerde finansiële beplanner, Futurum Financial Group (FFG)

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23ste November 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23ste November 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Lojaliteit in kleinhandel hang nie net van pryse af nie
Lojaliteit in kleinhandel hang nie net van pryse af nie
Ryk van Niekerk
Ed von Gericke, hoof van die Spar-groep se kleinhandel bedrywighede gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan.
Die HS-klasaksie teen is ná ’n dekade, en baie regskoste, op die horison
Die HS-klasaksie teen is ná ’n dekade, en baie regskoste, op die horison
Ryk van Niekerk
Johan Stander van die Highveld Sindikasie Aksiegroep (HSAG) gesels oor die HS-klasaksie.
Two Absa heavyweights to steer Nedbank
Special report
Two Absa heavyweights to steer Nedbank
Ryk van Niekerk
Nedbank chair Daniel Mminele on the group's appointment of Jason Quinn as CEO.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.92
24 Nov, 16:27
0.56 %
EURZAR
20.65
24 Nov, 16:27
0.62 %
GBPZAR
23.81
24 Nov, 16:27
0.96 %
BTCUSD
37,683.51
24 Nov, 16:29
1.10 %
Current Value Move %
JSE ALSI
75,589
24 Nov 00:00
0.20%
S&P500
4,556.62
23 Nov, 0:00
0.00%
Dow Jones
35,273.03
23 Nov, 0:00
0.00%
BRENT
81.17
24 Nov, 16:17
1.30%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa