View this email in your browser RSG Geldsake 24 November 2021
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    24 Nov 2021
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Schalk Louw – portefeulje bestuurder, PSG Old Oak

Absa dank Sipho Pityana summier as direkteur af: Sipho Patyana – voormalige direkteur, Absa & Kokkie Kooyman – direkteur en befondsbestuurder, Denker Capital

Sakevertroue markeer die pas in die vierde kwartaal: Ettienne le Roux – hoof ekonoon, RMB

Moenie té opgewonde word oor die regering wat nie teen die eens bemagtig, altyd bemagtig-uitspraak gaan appelleer nie: Tebello Chabana – Senior Executive of Public Affairs and Transformation

Hoekom is verskillende lande se regulatoriese beleidbenaderings jeens kriptogeldeenhede so uiteenlopend? Marius Reitz – bestuurder, Luno

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Hoe kies ek die “beste” finansiële raadgewer?
24 Nov 2021  /  Elke Brink - finansiële adviseur, PSG R21 Wealth Management Stellenbosch & Hennie Bezuidenhout - mede-stigter, direkteur en voorsitter van Orbvest se Beleggingskomitee LUISTER IN APP
Listen Live Link Nuwe toepassing maak nuwe markte vir boere oop
23 Nov 2021  /  Jaco Crafford – HelloChoice. LUISTER IN APP
Listen Live Link Shoprite wil 25% van sy elektrisiteit self met sonpanele opwek
23 Nov 2021  /  Wendy van Rensburg – Volhoubaarheidsbestuurder, Shoprite Group. LUISTER IN APP
Listen Live Link PPC vermy ‘n regte-uitgifte
23 Nov 2021  /  Roland van Wijnen – uitvoerende hoof, PPC. LUISTER IN APP
Listen Live Link Die regering aanvaar die beginsel van eens bemagtig, altyd bemagtig in die mynbedryf
23 Nov 2021  /  Wilhelm Hertzog – portefeulje bestuurder, Rozendal Partners. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.