View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    2 Mar 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk - Moneyweb

Markoorsig: Eben Mare - Hoof van Absolute Opbrengs-beleggings by Absa
Batebestuur

Absa PMI val tot sy laagste vlak in 'n dekade: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing

Wat gaan aan by Ecsponent? George Manyere – waarnemende uitvoerende hoof, Ecsponent

Nuwe voertuig verkope neem steeds af: Henry Botha – hoof van strategie en besigheidsanalise, Absa Voertuigfinansiering

Bidvest is bekommerd oor China: Lindsay Ralphs – uitvoerende hoof, Bidvest

Hoe gaan tegnologie my geldsake roer? Pieter Geldenhuys -  toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Ons praat persoonlike geldsake LUISTER IN APP
28 Feb 2020  /  JB Smith – verskansingsfondsbestuurder, Sequoia Capital & Jacques Pretorius – verskansingsfondsbestuurder, AG Capital
Listen Live Link Wat moet jy nou met jou beleggings doen? LUISTER IN APP
28 Feb 2020  /  Alwyn van der Merwe – direkteur van beleggings, Sanlam Privaat Welvaart
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.