View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    3 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster- beleggingsbestuurder, Galileo Capital

Absa PMI wys beurtkrag byt baie seer: Lisette de Schepper- die kwartaallikse vervaardigingsopname en aankopebestuurdersindeksredakteur by Buro vir Ekonomiese Navorsing

Die Inkomstediens het nou sy visier op trusts: Piet Nel- projekdirekteur van professionele ontwikkeling, SAICA

27Four stel ‘n nuwe R10 miljard Sukuk vir Moslembeleggers bekend: Werner Opperman- hoof van alternatiewe beleggings, CAIA

Ruimterommel raak ‘n reuse-probleem en die eerste elektriese passasiersvliegtuig styg op: Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by Institute for Technology Strategy and Innovation

 

 

 

 

 

       

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 30ste September 2022
30 Sep 2022  /  Ryk van Niekerk– Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Kenners antwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak
30 Sep 2022  /  Elke Brink- direkteur en adviseur, PSG Route 21 & Jean Pierre Verster- uitvoerende hoof, Protea Capital Management LUISTER IN APP
Listen Live Link Jy kan nou in ‘n hennep-plant belê
30 Sep 2022  /  Walter van der Merwe- uitvoerende hoof, Fedgroup LUISTER IN APP
Listen Live Link Kan Eskom se nuwe direksie ‘n lig uit ‘n hoed trek?
30 Sep 2022  /  Piet van Staden- voormalige voorsitter van die Groep van Intensiewe Kragverbruikers (EIUG) LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig
30 Sep 2022  /  Jean Pierre Verster- uitvoerende hoof, Protea Capital Management LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.