In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Thungela se wins val weens laer steenkoolpryse en Transnet-ondoeltreffendhede: Deon Smith – finansiële hoof, Thungela Absa se Arrie Rautenbach treë vroeg af: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Suid-Afrikaners het R15 000 per maand nodig om te oorleef: Nicol Mullins – woordvoerder, Living Wage Apple stel ’n hele rits nuwe toepassings vir sy iPhone bekend: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |