RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs ry wipplank, maar die rand doen beter teen die dollar: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital ADvTech het nou 93 000 studente: Roy Douglas – bestuurshoof, ADvTech Die Britte gee $100 miljoen vir landbou, handel en kos: Nico Groenewald – hoof: landbou, Standard Bank Groep ‘n Suid-Afrikaanse hommeltuig dra honderde kilogram: Daniël du Plessis – direkteur: bemarking en kommunikasie, Milkor Hoe belangrik is dit om jou kopers tevrede te hou?: Liezel Jonkheid – direkteur, The Consumer Psychology Lab Elon Musk baklei vir ‘n oop bron in kunsmatige intelligensie: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |
|
|
| | | Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak | Tinus de Jager | Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| Is jou water veilig om te drink? | Tinus de Jager | Prof Anja du Plessis, waterkenner van die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) gesels oor die veiligheid van drinkwater in Suid-Afrika. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.88 25 Mar, 16:59 | -0.75 % | EURZAR | 20.46 25 Mar, 16:59 | -0.24 % | GBPZAR | 23.87 25 Mar, 16:59 | -0.27 % | BTCUSD | 69,366.47 25 Mar, 16:59 | 4.21 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 73,383 25 Mar 00:00 | 0.18% | S&P500 | 5,234.18 22 Mar, 0:00 | -0.14% | Dow Jones | 39,475.90 22 Mar, 0:00 | -0.77% | BRENT | 86.94 25 Mar, 16:50 | 2.22% |
|
|
|
| | |
|