‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 23 Januarie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments

Sanral is besig om twee reuse-brûe in die Oos-Kaap te bou: Louw Kannemeyer – hoofingenieur, Suid-Afrikaanse Padagentskap (Sanral)

Al hoe meer vulstasies meng hul diesel met parafien: Avhapfani Tshifularo – uitvoerende direkteur, Suid-Afrikaanse Petroleumbedryfsvereniging (Saipa)

Mediese fondse kan steeds nie lae-koste opsies aanbied nie: Christoff Raath – mede- uitvoerende hoof, Insight Actuaries & Consultants

Dricus du Plessis het gewen! Hoe groot is die gemengde kunsvegbedryf?: Ferdinand Basson –  president, MMA Suid-Afrika

SA gaan tonne hoenderpote na China stuur: Thiru Naidoo –  senior bestuurder: uitvoerbevordering Midde-Ooste en Asië, Wesgro

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 22ste Januarie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 22ste Januarie 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Daar is ’n maanresies om Helium 3 te ontgin
Daar is ’n maanresies om Helium 3 te ontgin
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Helium 3 op die maan.
Jou SA burgerskap is veilig selfs al kry jy ’n tweede paspoort
Jou SA burgerskap is veilig selfs al kry jy ’n tweede paspoort
Ryk van Niekerk
JP Breytenbach, direkteur en senior immigrasiekonsultant van Breytenbachs Immigrasiekonsultante gesels oor SA burgerskap met twee paspoorte.
Gebruikte voertuie se pryse styg vinniger as nuwes s’n
Gebruikte voertuie se pryse styg vinniger as nuwes s’n
Ryk van Niekerk
Faan van der Walt, stigter van WeBuyCars gesels oor die prys van gebruikte voertuie.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
19.04
23 Jan, 17:39
-0.76 %
EURZAR
20.63
23 Jan, 17:39
-1.23 %
GBPZAR
24.12
23 Jan, 17:39
-1.12 %
BTCUSD
39,056.98
23 Jan, 17:39
-2.25 %
Current Value Move %
JSE ALSI
73,337
23 Jan 00:00
1.36%
S&P500
4,850.43
22 Jan, 0:00
0.22%
Dow Jones
38,001.81
22 Jan, 0:00
0.36%
BRENT
79.85
23 Jan, 17:28
-0.01%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa