‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 17 Oktober 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Amazon belê in kernkrag, en daar is ’n Suid-Afrikaanse konneksie: André Pienaar – stigter en uitvoerende hoof, C5 Capital

Sterk beurs help PSG Finansiële Dienste: Francois Gouws – uitvoerende hoof, PSG Finansiële Dienste

Mediese fondslede steek hulle hande baie diep in hulle sake: Avril Jacobs – senior bestuurder: nakoming en ondersoeke, Raad op Mediese Fondse (RMS)

Cash Converters se “suksesresep”: Engela van Loggerenberg – finansiële direkteur, Cash Converters

Advertensies gaan oor meer as om mense te laat lag: Jacques Burger – uitvoerende hoof, The Up&Up Group

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16de Oktober 2024
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16de Oktober 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Capitec skort elektroniese betalings na kriptoplatforms op
Kripto
Capitec skort elektroniese betalings na kriptoplatforms op
Ryk van Niekerk
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika sê Capitec moedig sy kliënte aan om gebruik te maak van Capitec Pay en bedrog uit te skakel.
Arcelor Mittal Suid-Afrika vra vir dringende ingryping om bedryf te red
Arcelor Mittal Suid-Afrika vra vir dringende ingryping om bedryf te red
Ryk van Niekerk
ArcelorMittal Suid-Afrika het vandag 'n opdatering uitgereik wat insig gee oor die uitdagings wat hulle in die gesig staar, ArcelorMittal SA se uitvoerende hoof, Kobus Verster gesels oor die uitdagings.
SA se voedselsekerheid is op ’n laagtepunt
SA se voedselsekerheid is op ’n laagtepunt
Ryk van Niekerk
Prof Dieter von Fintel, visedekaan en professor: die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch gesels oor voedselsekerheid in Suid-Afrika.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.71
17 Oct, 17:11
0.52 %
EURZAR
19.18
17 Oct, 17:11
0.34 %
GBPZAR
23.02
17 Oct, 17:13
0.63 %
BTCUSD
67,164.80
17 Oct, 17:09
-0.60 %
Current Value Move %
JSE ALSI
86,665
17 Oct 00:00
0.32%
S&P500
5,842.47
16 Oct, 0:00
0.47%
Dow Jones
43,077.70
16 Oct, 0:00
0.79%
BRENT
73.96
17 Oct, 16:58
0.10%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa