‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 13 April 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: JB Smith – besturende direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management

Amazon Web Services gaan nóg R15 miljard in SA belê: Amrote Abdella – algemene bestuurder vir Sub-Sahara Afrika, Amazon Web Services

PSG Konsult verhoog dividend ten spyte van watertrap-vertoning: Francois Gouws – uitvoerende hoof, PSG Konsult

Al hoe meer Suid-Afrikaners gaan werk op Amerikaanse plase: Marieta Visagie – medestigter, CVPlacements

SA kan ‘n wêreld-reus in die produksie van skaars aardmetale word: Mitford Mundell – bestuurshoof, Steenkampskraal Rare Earths Mine          

 

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 12de April 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 12de April 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Groot aksie in die kriptowêreld: Bitcoin hou aan styg en Etherium gaan opgradeer
Groot aksie in die kriptowêreld: Bitcoin hou aan styg en Etherium gaan opgradeer
Ryk van Niekerk
Christo de Witt, hoof van bedrywighede by Luno gesels oor aksie in die kriptowêreld.
Highveld Sindikasie-beleggers keur reddingsplan goed wat hulle 5c in die rand gaan gee
Highveld Sindikasie-beleggers keur reddingsplan goed wat hulle 5c in die rand gaan gee
Ryk van Niekerk
Jacques du Toit, sakereddingspraktisyn van Orthotouch en Zephan, en Johan Stander, bestuurslid van die Highveld Sindikasie Aksiegroep (HSAG)‬ gesels oor Highveld Sindikasie-krediteure wat stem vir 5c in die rand.
Staal jou om 15,1% meer vir munisipale krag te betaal
Staal jou om 15,1% meer vir munisipale krag te betaal
Ryk van Niekerk
Charl Kocks, uitvoerende hoof van Ratings Afrika gesels oor Nersa wat 'n 15,1% verhoging in munisipale elektrisiteitstariewe voorstel.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.07
13 Apr, 17:52
-1.79 %
EURZAR
19.98
13 Apr, 17:51
-1.27 %
GBPZAR
22.64
13 Apr, 17:53
-1.38 %
BTCUSD
30,421.40
13 Apr, 17:55
1.59 %
Current Value Move %
JSE ALSI
78,463
13 Apr 00:00
0.93%
S&P500
4,091.95
12 Apr, 0:00
-0.41%
Dow Jones
33,646.50
12 Apr, 0:00
-0.11%
BRENT
86.71
13 Apr, 17:41
-0.52%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa