In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die algehele indeks op die JSE styg en die rand hou koers teen die dollar: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Amper 200 000 werke verlore in die vierdie kwartaal van verlede jaar: Dr Christie Viljoen – ekonoom, PWC Die besigheidssiklusaanwysers sak vir die derde maand in ’n ry: Thea Fourie – S&P Global Die Amerikaners stem oor hulle ooreenkomste met Suid-Afrika: Maarten Ackerman – hoofekonoom, Citadel Investment Services In watter bate moet jy belê?: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Die landbousakevertroueindekse bly op ‘n lae vlak: Nico Groenewald – hoof: landbou, Standard Bank Groep |