In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Amplats wil 1 uit vyf van sy werkers afdank: Craig Miller – uitvoerende hoof, Amplats 4Sight wys klein maatskappye kan nog groot opbrengste lewer: Tertius Zitzke – uitvoerende hoof, 4Sight Holdings WeBuyCars skuld sy vere vir sy notering reg: Faan van der Walt – stigter, WeBuyCars Microsoft Co-Pilot maak jou foon ’n KI-toestel: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |