‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 7 Januarie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk  – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

VSA plaas Tencent op sy swartlys oor dit besigheid doen met die Chinese regering: Steve Minnaar – portefeulje bestuurder, Abax Investments

Amsa sluit sy Newcastle-fabriek en die uitkringeffek kan tot 100 000 mense hul werk kos: Neels van Niekerk – bestuurshoof, die internasionale staalvervaardigers van Suid-Afrika

SA nou ook deel van die koor wat 15% van multinasionale maatskappye se winste wil hê: Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant

Reuse daling in kakoa-produksie jaag sjokoladepryse op: Pierre le Roux – eienaar, Sengi Kakao

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 06de Januarie 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 06de Januarie 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Skoolfooie styg met meer as dubbeld die inflasiekoers
Skoolfooie styg met meer as dubbeld die inflasiekoers
Ryk van Niekerk
'n Peiling deur News24 bevind dat skoolfooie met meer as dubbeld die inflasiekoers sal styg. Riaan van der Bergh, adjunkhoof van die Federasie van Beheerliggame van Suider-Afrika (Fedsas), gesels oor skole wat moontlik meer stewige kwytskelding aan ouers kan toestaan.
Die private sektor glimlag oor nuwe tariewe om Transnet se spoorlyne te gebruik
Die private sektor glimlag oor nuwe tariewe om Transnet se spoorlyne te gebruik
Ryk van Niekerk
Die publikasie van die netwerkverklaring is verlede maand vrygestel. Prof. Jan Havenga, emeritus professor in bedryfsingeneurswese aan die Universiteit van Stellenbosch en logistieke raadgewer vir die regering en die Wêreldbank, verduidelik hoe die tariewe vir private operateurs bereken sal word, en gesels oor die vooruitsigte.
Wenkbroue lig oor die Reserwebank vir Capitec met R56 miljoen beboet
Wenkbroue lig oor die Reserwebank vir Capitec met R56 miljoen beboet
Ryk van Niekerk
Die Reserwebank het onlangs boetes teen Capitec opgelê. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital gesels hieroor.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.63
07 Jan, 17:36
0.38 %
EURZAR
19.34
07 Jan, 17:36
0.29 %
GBPZAR
23.30
07 Jan, 17:36
0.24 %
BTCUSD
98,468.20
07 Jan, 17:35
-3.13 %
Current Value Move %
JSE ALSI
84,142
07 Jan 00:00
-0.71%
S&P500
5,975.38
06 Jan, 0:00
0.55%
Dow Jones
42,706.56
06 Jan, 0:00
-0.06%
BRENT
76.96
07 Jan, 17:25
1.22%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa