In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft André de Ruyter bedank as Eskom se uitvoerende hoof: Hugo Pienaar – hoofekonoom, Buro vir Ekonomiese Ondersoek & Dr Iraj Abedian – uitvoerende hoof, Pan-Afrikaanse Beleggingsnavorsing Inflasie se kop begin sak: Christie Viljoen – ekonoom, PWC Die landbou-waardeketting is kritiek vir uiteenlopende bedrywe: Cobus De Bruin – hoof van Kliëntwaarde-voorstelle vir Landbou, Nedbank Kriptomark bly stabiel ondanks die arrestasie van FTX-baas: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika |