In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth André de Ruyter verskyn voor Skoor: Prof. Adrian Saville – beleggingspesialis, Genera Capital Die gemiddelde salaris in Maart trap water: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Nuwe eiendomsontwikkeling wil 3000 huise in Brakpan bou: Alan Dinnie – ontwikkelingsdirekteur, LivRES Die donker kant van kripto: Johan Hetzel – hoof van Finansiële Misdaad, Luno |