‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 22 Mei 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth

Southern Sun se rekordjaar spruit uit toeriste in die Kaap: Marcel von Aulock – uitvoerende hoof, Southern Sun

Capitec het nou 22 miljoen kliënte, meer as Standard Bank en Absa sáám: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital

Anglo verwerp ’n derde BHP-aanbod, maar…: Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Vennote

Die verkiesing gaan heel moontlik beleggingsmarkte en die wisselkoers help: Hannes van den Berg – portefeuljebestuurder, Ninety One

Dis Bitcoin Pizza-dag in die kriptowêreld: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 21ste Mei 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 21ste Mei 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Die Nampo Oesdag trek weer ’n rekord aantal besoekers
Die Nampo Oesdag trek weer ’n rekord aantal besoekers
Ryk van Niekerk
Dr Dirk Strydom, hoof van die Nampo-afdeling by Graan SA gesels oor Nampo 2024.
Die verkiesing en my beleggings
Aangebied deur PSG Wealth
Die verkiesing en my beleggings
Ryk van Niekerk
"Jy moet nie belegginsbesluite basseer op politiek nie" – Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos.
Suid-Afrikaners installeer sonstelsels dat dit bars
Suid-Afrikaners installeer sonstelsels dat dit bars
Ryk van Niekerk
DeVilliers Botha van die die Suid-Afrikaanse Fotovoltaïese Vereniging (SAPVIA) gesels oor data uit Eskom se weeklikse statusverslag wat toon dat die installering van daksonkrag klim.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.24
22 May, 17:55
0.95 %
EURZAR
19.77
22 May, 17:55
0.82 %
GBPZAR
23.22
22 May, 17:55
1.15 %
BTCUSD
70,485.82
22 May, 17:55
1.06 %
Current Value Move %
JSE ALSI
79,493
22 May 00:00
-0.40%
S&P500
5,321.41
21 May, 0:00
0.25%
Dow Jones
39,872.99
21 May, 0:00
0.17%
BRENT
82.20
22 May, 17:42
-0.35%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa