In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig : Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Naspers en Prosus se winste verdubbel nadat e-besighede (tencent uitgesluit) geld maak: Wilhelm Hertzog – Rozendal Partners Kaapstad Invicta se winste trap water, maar dinge kan vinnig verander as…: Steven Joffe – uitvoerende hoof, Invicta ’n Russiese groep pak Google in ’n Suid-Afrikaanse hof: Zané Hartman – direkteur, Pagel & Schulenburg Prokureurs Daar is verskeie nuwe tegnologie-toepassings om kanker te behandel en vroegtydig te diagnoseer: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |