‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 21 November 2022
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Astral waarsku oor miljoene rande se onnodige koste wat beurtkrag meebring: Chris Schutte – uitvoerende hoof, Astral Foods

Netcare se wins spring soos Covid-19 taan: Jaques du Plessis – besturende direkteur, Netcare Hospitaalafdeling

Die konstruksiemafia kraak die sementbedryf se fondasie: Richard Tomes – voorsitter, Cement & Concrete SA (CCSA)

Daar bestaan iets soos Harry Potter se onsigbaarheidsmantel, of amper: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Institute for Technology Strategy and Innovation

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 18 de November 2022
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 18 de November 2022
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Ryk van Niekerk
Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 en Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
So lyk die tipiese Easy Equities-belegger
So lyk die tipiese Easy Equities-belegger
Ryk van Niekerk
Charles Savage, medestigter en uitvoerende hoof van Purple Group gesels oor wat sy definisie van 'n aktiewe belegger is en wat hul beleggingsgedrag is.
Oppas as iemand jou bel en sê hulle kan jou skuld verminder
Oppas as iemand jou bel en sê hulle kan jou skuld verminder
Ryk van Niekerk
Leanne Schwartz van die Nasionale Kredietreguleerder gesels oor of skuldberadingsmaatskappye mense minder skuld mag belowe en waar hierdie organisasies mens se persoonlike inligting kry.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.33
21 Nov, 16:39
0.61 %
EURZAR
17.77
21 Nov, 16:40
-0.15 %
GBPZAR
20.49
21 Nov, 16:40
0.06 %
BTCUSD
16,162.00
21 Nov, 16:39
-0.41 %
Current Value Move %
JSE ALSI
71,825
21 Nov 00:00
-1.04%
S&P500
3,965.34
18 Nov, 0:00
0.48%
Dow Jones
33,745.69
18 Nov, 0:00
0.59%
BRENT
84.39
21 Nov, 16:28
-3.91%
Moneyweb Insider Gold
Kry volle toegang tot al ons markaanwysers, beleggingsinstrumente en bekroonde artikels.
R63/maand of R630/jaar
SLUIT AAN
Jy kan enige tyd kanselleer.
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · 5 8th Street · Houghton Estate, Gauteng 2196 · South Africa