In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Banxso se bankrekenings gevries, batebeslagleggingseenheid slaan toe: Gerhard van Deventer – afdelingshoof: wetstoepassing, die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) SA se voedselsekerheid is op ’n laagtepunt: Prof Dieter von Fintel – visedekaan en professor: die fakulteit ekonomiese en bestuurswetenskappe, Universiteit van Stellenbosch Arcelor Mittal Suid-Afrika vra vir dringende ingryping om bedryf te red: Kobus Verster – uitvoerende hoof, ArcelorMittal Suid-Afrika Capitec skort elektroniese betalings na kriptoplatforms op: Christo de Wit – hoof, Luno Suid-Afrika |