In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Belastingouditte neem drasties toe soos die Ontvanger KI inspan: Elle-Sarah Rossato – vennoot, PwC Suid-Afrika Takseer beleggers Tesla anders as ander maatskappye?: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management Kan ’n oordrag van aandele werknemers meer produktief maak?: Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyr Bitcoin-halfvering kom en gaan sonder groot aksie: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika |