‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Vrydag, 20 Januarie 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Besigheidsleiers en die openbaresektor eindig hulle vergadering in Davos, Switserland, en lewenskostes staan hoog op die agenda: Prof. Jannie Rossouw van die Wits Sakeskool

‘n Plan om klein sakeondernemings te help word binne die volgende twee weke verwag: Mxonlisi Matsamba – bestuurshoof van Sefa

Maandag 23 Januarie is nog ‘n sperdatum vir belastingopgawes: Piet Nel – projekdirekteur, beroepontwikkeling (belasting) by SAICA

Kenners antwoord luisteraarsvrae: Drikus Combrinck, Capicraft Investment Partners en Elke Brink – PSG Wealth, Stellenbosch

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 19 de Januarie 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 19 de Januarie 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Southern Sun brand diesel dat dit spat
Southern Sun brand diesel dat dit spat
Ryk van Niekerk
Marcel von Aulock, uitvoerende hoof van Southern Sun gesels oor sy loopbaan, agtergrond en wat hy doen om te ontspan.
Gauteng wil 'n groot groen waterstof-bedryf ontwikkel
Gauteng wil 'n groot groen waterstof-bedryf ontwikkel
Ryk van Niekerk
Laurens Cloete, senior consultant by Rebel Group gesels oor die groen waterstof-bedryf in Suid-Afrika.
Wat gaan aan by Spar?
Wat gaan aan by Spar?
Ryk van Niekerk
Daar is verskeie bestuursprobleme wat by die Spar-groep uitspeel. Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof by Protea Capital Management gesels oor wat gebeur het.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.17
20 Jan, 16:57
-0.67 %
EURZAR
18.60
20 Jan, 16:59
-0.55 %
GBPZAR
21.24
20 Jan, 16:59
-0.73 %
BTCUSD
21,139.92
20 Jan, 16:57
0.95 %
Current Value Move %
JSE ALSI
79,260
20 Jan 00:00
-0.31%
S&P500
3,898.85
19 Jan, 0:00
-0.76%
Dow Jones
33,044.56
19 Jan, 0:00
-0.76%
BRENT
86.08
20 Jan, 16:48
-0.20%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa