In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Die DA steun nie die begroting nie: John Steenhuisen – minister van landbou “Besuiniging het nie gewerk nie. Nou wil ons fiskale posisie met hoër belastinginkomste takel.” – Godongwana: Enoch Godongwana – minister van finansies Dit is nie ’n groeibgroting nie: Dr Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank-groep Navorsing & Ekonomie Belastingbetalers moet ’n mondskerm insit: Piet Nel – belastig konsultant
|