View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    25 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

Gold Fields se Yamana-transaksie gaan ‘n wêreldwye goudreus skep: Martin Preece – hoof van Gold Fields SA, Goldfields

Beurt-brandstof is dalk op die horison: Peter Morgan – uitvoerende hoof, vereniging van groothandelaars in vloeibare brandstof (LFWA)

Whatapp val om en die hele wêreld kla: Jan Vermeulen, MyBroadband

Die Landbank begin weer geld uitleen: Mike Symington – Noord- Kaap provinsiale bestuurder, Land Bank

 

 

 

 

 

 

 

 

                  

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 24ste Oktober 2022
24 Oct 2022  /  Ryk van Niekerk – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Nuwe tegnologie laat wetenskaplikes toe om kakkerlakke te beheer
24 Oct 2022  /  Pieter Geldenhuys is 'n konsultant en is verbonde aan die Londense sakeskool. Hy gesels oor wat die nuwe tegnologie behels en waarvoor hierdie kakkerlakke gebruik sal word. LUISTER IN APP
Aan jou gebied deur Glacier van Sanlam
Listen Live Link Moenie een van die 90% wees wat ná aftrede sukkel om hul lewenstyl te handhaaf nie
24 Oct 2022  /  Martin Lessing, streeksbestuurder by Glacier van Sanlam gesels oor hoekom mense nie hul lewenstyl handhaaf en spaar vir aftrede nie. LUISTER IN APP
Listen Live Link Is Transnet op koers om soos Eskom te misluk?
24 Oct 2022  /  Prof. Jan Havenga van die Universiteit van Stellenbosch gesels oor sy indruk van wat by Transnet aangaan en hoeveel van die probleme uit bestuur spruit. LUISTER IN APP
Listen Live Link Die mini-begroting gaan groot nuus bevat
24 Oct 2022  /  Christie Viljoen, ekonoom by PWC gesels oor die kern temas wat die minister moet aanspreek en die staat se salarisrekening. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.