In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Beurtkrag het vyf persentasiepunte van SA se 2020-groeikoers afgesny: Lullu Krugel – hoofekonoom, PWC Suid-Afrika SA korrupsievlakke was in 2022 op dieselfde vlak as in 2012: Janine Erasmus – webwerf redakteur, Corruption Watch Transnet wil hê private operateurs moet die spoorlyn tussen Durban en Johannesburg bedryf: Jan-Louis Spoelstra – onafhanklike raadslid, Interim Rail Economic Regulator Capacity Daar is nog tyd om tot ‘n uittree-annuiteit by te dra om die volle belastingvoordeel te benut: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Dit is nie ‘n turksvy om met turksvye te boer nie: Dewald van der Berg – mede-eienaar en bestuurder, Witkraal Plaas |