In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth BHI-meesterbrein gaan vir 25 jaar sit: Gerhard van Deventer – hoof van ondersoeke, die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA) Eskom kan nie werknemers op grond van ras en geslag van kortlys hou: Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyr Die W&V Waterfront begin met ’n windkrag-toetsprojek: Petro Myburgh – senior bestuurder: volhoubaarheid, V&A Waterfront Jy kan op die uitslag van die verkiesing wed: Gideon Mann – hoofbedryfsbeampte, SunBet Hoekom groei visplase nie in SA soos in die res van die wêreld nie?: Leslie Ter Morshuizen – stigter van Aquaculture Solutions |