View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    9 Mar 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk - Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster - Galileo Capital

Bloedbad op wêreldmarkte! Deon Gouws – beleggingshoof, Credo Wealth in Londen

Hoekom reageer kommoditeitspryse so heftig? Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners

Wat is die impak van die virus op SA se toerismebedryf? Cornelis van der Waal - navorsingshoof, Wesgro

Werkgewers se stappe om die virus te beheer kan jou verlof raak: Johan Olivier – Webber Wentzel

Jou trollie kyk wat jy koop... en jy hoef nooit weer in 'n ry in 'n winkel te staan nie: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Hoeveel moet ek spaar om gerieflik af te tree? LUISTER IN APP
6 Mar 2020  /   Elze-Mari Roux - Universiteit Stellenbosch se Department van Sakebestuur
Listen Live Link Hoe benader mediese fondse die Covid19-virus? LUISTER IN APP
6 Mar 2020  /  Deon Kotzé - hoof van navorsing en ontwikkeling, Discovery Health
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.