RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Brics word nou Trump se teiken: Theo Vorster medestigter, Galileo Capital Die rand wen uit dollarswakheid: Hanri Pretorius – streeksverkoopsbestuurder, Currency Partners So maak jy reg vir die tariewe: Cornelius Coetzee – direkteur, Verto Suid-Afrika Ons het veranderinge nodig om vaste eiendom te beskerm : Daniël Eloff – prokureur en skrywer by OntLaer Suid-Afrika kan baat vind by nuwe voorsieningsketting: Dr Ernst van Biljon – hoofdosent en M Com-programkoördineerder IMM Kunskennis raak al hoe meer menslik: Pieter Geldenhuys– toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie |
|
|
| | | | Persoonlike finansies | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal en Richus Nel, finansiële beplanner by PSG Wealth, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| So bly jy uit die oog van aanlynskelms | Tinus de Jager | Gevalle van aanlyn- en leningbedrog neem toe, veral onder mense wat desperaat is vir kontant. Leonie van Pletzen, uitvoerende hoof van die MFSA, verduidelik hoe verbruikers hulself teen aanlynskelms kan beskerm. |
|
| |
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 17.74 07 Jul, 17:57 | 0.77 % | EURZAR | 20.81 07 Jul, 17:57 | 0.45 % | GBPZAR | 24.18 07 Jul, 17:57 | 0.78 % | CNYZAR | 0.00 01 Jan, 0:00 | % | BTCUSD | 108,278.20 07 Jul, 17:57 | -0.81 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 97,363 07 Jul 00:00 | 0.19% | S&P500 | 6,279.35 04 Jul, 0:00 | 0.00% | Dow Jones | 44,828.53 04 Jul, 0:00 | 0.00% | Brent crude $ | 68.76 07 Jul, 17:46 | 0.72% | Gold $ | 3,321.59 07 Jul, 17:46 | -0.41% |
|
|
|
| | |
|