In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Buitelanders begin peusel aan SA staatseffekte: Gert Visser – bedryfshoof: vaste-inkomste-valutakommoditeite, Rand Merchant Bank Nuwe persoonlike finansies-gids ontleed jou geldpersoonlikheid: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Kenners antwoord luisteraarsvrae: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |