In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Buitelanders belê fluks in SA: Dr Christie Viljoen – ekonoom, PWC TymeBank-kliënte kan nou kontant by spaza-winkels trek: Coen Jonker – medesigter en uitvoerende hoof, TymeBank Suid-Afrikaners installeer sonstelsels dat dit bars: DeVilliers Botha – woordvoerder en raadslid, SAPVIA en uitvoerende hoof, Solareff Die verkiesing en my beleggings: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos Die Nampo Oesdag trek weer ’n rekord aantal besoekers: Dr Dirk Strydom – hoof van Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering, Graan SA |