In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Buitelanders verkoop al hoe meer en vinniger SA aandele: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Raad op Mediese Skemas sê mediese fondse mag nie nou al verhogings vir 2024 aankondig: Stephen Monamodi – woordvoerder, CMS Voedselsekerheid gaan oor baie meer as net voedselproduksie: Christo van der Rheede – uitvoerende hoof, Agri SA Die ekonoom wat koor sing: Lullu Krugel – hoofekonoom, PWC Suid-Afrika |