In die ateljee:Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Netcare koop aandele terug dat dit klap: Dr Erich Bock – waarnemende besturende direkteur: hospitaalafdeling, Netcare Anglo American smous sy laaste steenkoolbates: Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners C5 en Sibanye-Stillwater wil saam kernkraggeleenthede ondersoek: André Pienaar – stigter, C5 Capital Elektrisiteittarief-saak wéér in die hof: Morné Mostert – bestuurder: plaaslikeregeringsake, Afriforum Die Amerikaanse regering wil hê Google moet Chrome verkoop: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |