In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Christo Wiese gesels oor die huidige “euphoria”: Christo Wiese – sakemagnaat Semigrasie na die Kaap versnel: Mariena Cloete – streeksverkoopbestuurder, ooba Home Loans, Limpopo Daar is baie stertwinde vir SA en wêreldmarkte: Louis Niemand – beleggingsdirekteur, Ninety One Maak gereed vir TrumpCoin: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |