View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    19 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth      

Christo Wiese reageer op Reserwebank se beslaglegging van Markus Jooste se bates: Christo Wiese – voormalige voorsitter van Steinhoff

Die inflasiekoers daal vir die tweede agtereenvolgende maand, maar kos- en vervoerpryse bly pla: Ettiene Le- Roux – hoofekonoom, RMB

MTN los Telkom voor die altaar oor derde partye: Jan Meintjies – portefeuljebestuurder, Denker Capital

Sasol en ArcelorMittal SA werk saam om groen waterstof te gebruik: Aldrich Louis – algemene bestuurder, ArcelorMittal SA

Inflasie kan jou beleggings baie seer maak: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria-Oos

Google aanvaar nou kriptobetalings: Marius Reitz –  hoofbestuurder, Luno Afrika

 

 

 

 

 

 

 

                  

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 18de Oktober 2022
18 Oct 2022  /  Ryk van Niekerk – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Akwakultuur is besig om momentum in SA te kry
18 Oct 2022  /  Henk Stander, hoof tegniese bestuurder van Akwakultuur en Landbou by die Universiteit van Stellenbosch gesels oor die gewildste akwakultuur-produk waarmee in SA geboer word en hoe duur die infrastruktuur is. LUISTER IN APP
Listen Live Link Die konstruksiemafia maak Calgro M3 baie seer
18 Oct 2022  /  Wikus Lategan, uitvoerende hoof van Calgro gesels oor hoe hulle deur die konstruksie-mafia geraak word, hoe hulle dit hanteer en of daar 'n moontlike oplossing is. LUISTER IN APP
Listen Live Link Untu-lede begin weer werk nadat die vakbond ‘n ooreenkoms met Transnet sluit
18 Oct 2022  /  Cobus van Vuuren, hoofsekretaris van UNTU gesels oor of hul lede vandag terug by die werk is, die verhouding tussen Untu en Satawu, asook of die staking werklik nodig was. LUISTER IN APP
Listen Live Link Beurtkrag sny PnP se wins met 20%
18 Oct 2022  /  Lerena Olivier, finansiële hoof van PnP gesels oor hul tussentydse winssyfers, beurtkrag se invloed, asook hoe die publiek die nuwe Qualisave winkels aanvaar. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.