View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    7 Sep 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Theo Vorster – Galileo Capital

Clicks winkels bly oop ondanks hare-herrie:  Vikesh Ramsunder – uitvoerende hoof, Clicks & Pepe Marais – mede-stigter, Joe Public

SA verbruikersvertroue verbeter effens, maar bly steeds naby rekordlaagtepunt:  Lullu Krugel – hoof-ekonoom by PWC-Africa

SA belastingbetalers raak al hoe traer om belasting te betaal: Jean du Toit – Tax Consulting

Grendeltyd verhoog behoefte van mense om hul identiteit digitaal te verifieer: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Kenners sê die enigste oplossing vir die kragtekort is son en wind
4 Sep 2020  /  Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport LUISTER IN APP
Listen Live Link Die bulmark trek terug in die VSA, en wêreldmarkte val eers saam
4 Sep 2020  /   Professor HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut & Kokkie Kooyman – fondsbestuurder en stigterslid, Denker Capital LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig
4 Sep 2020  /   Eben Maré – Hoof van Absolute Opbrengs-beleggings, Absa Batebestuur LUISTER IN APP
Listen Live Link ‘n Paneel beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies
4 Sep 2020  /   Eben Maré – Hoof van Absolute Opbrengs-beleggings, Absa Batebestuur, Nerina Visser – beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA & Corrie Corte-Real – ‘n vergoedingsfondsspesialis van Workers Compensation Assistance LUISTER IN APP
Listen Live Link RSG se Geldsake met Moneyweb – Vrydag 4 September 2020
4 Sep 2020  /  Tinus de Jager - Moneyweb LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.