‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 11 Junie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

Premier lig sy wins met 20%: Kobus Gertenbach – uitvoerende hoof, Premier Foods Group

Copper 360 mis sy noteringbeloftes, maar…: Jan Nelson – uitvoerende hoof, Copper 360

Afriforum wil keer dat Nersa munisipaliteite se tariefverhogingsaansoeke oorweeg: Morné Mostert – bestuurder: Plaaslikeregeringsake, Afriforum

Banke is goedkoop. Moet dit in jou portefeulje wees?: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth

Die Amerikaanse regering ondersteun granaatboere in die Klein Karoo: Gerhard Meyer – uitvoerende hoof, Karoo Pak

 

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 10de Junie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 10de Junie 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Omnia betaal ’n spesiale dividend
Omnia betaal ’n spesiale dividend
Ryk van Niekerk
Stephan Serfontein, finansiële hoof van Omnia Holdings gesels oor die groep se finansiële resultate.
Rainbow wys weer sy kleure op die beurs
Rainbow wys weer sy kleure op die beurs
Ryk van Niekerk
Marthinus Stander, besturende direkteur van Rainbow Chicken gesels oor hulle notering op die JSE, en hoe hulle doeltreffenheid verbeter.
Elektriese motors kry ’n spesiale battery-paspoort
Elektriese motors kry ’n spesiale battery-paspoort
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor 'n spesiale battery-paspoort vir elektriese motors.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.64
11 Jun, 17:49
-0.51 %
EURZAR
20.00
11 Jun, 17:51
-0.68 %
GBPZAR
23.74
11 Jun, 17:49
-0.25 %
BTCUSD
66,209.46
11 Jun, 17:51
-4.79 %
Current Value Move %
JSE ALSI
76,077
11 Jun 00:00
-0.15%
S&P500
5,360.79
10 Jun, 0:00
0.26%
Dow Jones
38,868.04
10 Jun, 0:00
0.18%
BRENT
82.15
11 Jun, 17:36
0.32%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa