‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 23 April 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen

Copper 360 sê iemand manipuleer sy aandeelprys: Jan Nelson – uitvoerende hoof, Copper 360

Capitec lok steeds 170 000 kliënte per maand: Gerrie Fourie – uitvoerende hoof, Capitec

Nuwe reëls kan maatskappye noop om met NVG oor korrupsie te praat: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur: Mededinging, Werksmans Prokureurs

Buitelandse uitkeerpolisse kan baie nuttig en voordelig wees: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth

Boere gaan ’n taai 12 maande hê – ekonome: Prof Johan Willemse – ekonoom, Agrikonsult

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 22ste April 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 22ste April 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Google kan jou help om jou beursie te kry
Google kan jou help om jou beursie te kry
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor hoe Google kan help om jou beursie te kry.
Potch blom weens buitelandse atlete
Potch blom weens buitelandse atlete
Ryk van Niekerk
Jean Verster, direkteur vir die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut gesels oor buitelandse atlete in Potchefstroom.
Nedbank het 200 rekeninge van kliënte gesluit oor “reputasie”-vrese
Nedbank het 200 rekeninge van kliënte gesluit oor “reputasie”-vrese
Ryk van Niekerk
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Nedbank wat van sy kliënte se rekeninge sluit.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
19.12
23 Apr, 17:33
-0.39 %
EURZAR
20.45
23 Apr, 17:35
0.06 %
GBPZAR
23.78
23 Apr, 17:35
0.32 %
BTCUSD
66,594.62
23 Apr, 17:33
0.10 %
Current Value Move %
JSE ALSI
74,011
23 Apr 00:00
0.63%
S&P500
5,010.60
22 Apr, 0:00
0.87%
Dow Jones
38,239.98
22 Apr, 0:00
0.67%
BRENT
87.92
23 Apr, 17:22
0.91%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa