View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    1 Sep 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Nerina Visser – etfSA

Covid-19 laat Old Mutual se winste ook hoes: Casper Troskie – finansiële hoof, Old Mutual

DRD Gold betaal sy grootste dividend ooit aan aandeelhouers: Niel Pretorius – uitvoerende hoof, DRD Gold

Cashbuild betaal steeds ‘n dividend ondanks skerp winsdaling: Etienne Prowse – finansiële hoof, Cashbuild

Die verkope en uitvoer van voertuie bly onder geweldige druk: Henry Botha – hoof van strategie en besigheidsanalise, Absa Voertuigfinansiering

Die Nampo Oesdag is vanjaar digitaal: Dr. Dirk Strydom – Graan SA

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Elon Musk wil ‘n rekenaar in jou brein sit
31 Aug 2020  /  Pieter Geldenhuys - toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool LUISTER IN APP
Listen Live Link Ondanks laer winste, verklaar RCL steeds ‘n dividend
31 Aug 2020  /  Rob Field – finansiële hoof, RCL Foods LUISTER IN APP
Listen Live Link Eskom moet dringend genoeg elektrisiteit aan Lekwa- en Ngwathe-rade Verskaf
31 Aug 2020  /  Antointte Slabbert – joernalis, Rapport LUISTER IN APP
Listen Live Link Grendeltyd plaas donker wolk oor Sun International se resultate
31 Aug 2020  /  Anthony Leeming – uitvoerede hoof, Sun International LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig
31 Aug 2020  /  Theo Vorster – Galileo Capital LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.