View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    27 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Altesame 128 effektetrusts besit Afrimat-aandele: Andries van Heerden – uitvoerende hoof, Afrimat

“Daar is genoeg brandstof in Suid-Afrika en geen tekorte is in die vooruitsig”: Makhosonke Buthelezi – woordvoerder, die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie

Moenie in “borrels” belê nie, dit gaan jou baie geld kos: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos

Dít is die eerste aandeel wat Kokkie Kooyman ooit gekoop het: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital

 

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 26ste Oktober 2022
26 Oct 2022  /  Ryk van Niekerk – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Hoe vergelyk die nuwe kriptoregulasies in SA met dié van ander lande?
26 Oct 2022  /  Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor die gespreke wat hulle met ander kripto platforms het en die verskeie kwessies wat aangespreek moet word. LUISTER IN APP
Listen Live Link Die hoogte- en laagtepunte van die mini-begroting
26 Oct 2022  /  Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom by Efficient Group, Dr Elna Moolman, ekonoom by Standard Bank en Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die mediumtermynbegrotingsraamwerk toespraak. LUISTER IN APP
Listen Live Link Die SAID is op die spoor van staatskapers
26 Oct 2022  /  Edward Kieswetter, kommissaris van die SAID gesels oor of die inkomstediens al die staatskapers vasgevat het. LUISTER IN APP
Aan jou gebied deur Finbond
Listen Live Link Markoorsig
26 Oct 2022  /  Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor hoe goed die markte vandag begin het. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.