View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    15 Jan 2021
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: JB Smith – verskansingsfondsbestuurder, Sequoia Capital

Daar is goedkoper geld te leen vir Suid-Afrika in die Covid-19 pandemie: Dawie Roodt – hoof-ekonoom by die Efficient-groep

‘n Britte sê versekeraars moet Covid-19 eise uitbetaal, en dit raak Suid-Afrika: Birgit Kusche – Medeprofessor: eenheid vir versekeringsreg en bestuur, Universiteit van Pretoria

Hoe gaan jy Januarie deurkom sonder ‘n sent in jou sak: Rita Cool – finansiële beplanner, Alexander Forbes & JB Smith – verskansingsfondsbestuurder, Sequoia Capital

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Anglo American, Goldfields – aandeelkeuses vir 2021
15 Jan 2021  /   Schalk Louw – portefeuljebestuurder en -strateeg by PSG Wealth LUISTER IN APP
Listen Live Link ‘Deesdae moet finansiële bestuurders meer doen as net state lees’
15 Jan 2021  /  Jordaan Burger – finansiële direkteur, Afrika en Midde-Ooste by Sage LUISTER IN APP
Listen Live Link Mirror Trading se bestuur word vervang
15 Jan 2021  /  Ciaran Ryan – Moneyweb-joernalis LUISTER IN APP
Listen Live Link Suid-Afrika weer in die donker na Eskom die krag afsit
15 Jan 2021  /  Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport LUISTER IN APP
Listen Live Link Sakelui en die regering praat oor hulp vir die wat nie werk het nie
15 Jan 2021  /  HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.