In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Positiewe wêreldmarkte beur ook ons beurs op: Nelis Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Daar is hoop vir ‘n rentekoersverlaging volgende week: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Die avokadopeerseisoen sal die tekort aanspreek: Derek Donkin – bestuurshoof, Suid-Afrikaanse Subtropiese Kwekersvereniging (Subtrop) Geregistreerde finansiële raadgewers raak aan ‘n mylpaal: Lelané Bezuidenhout – bestuurshoof, Finansiële Beplanningsinstituut van Suider-Afrika Kenners antwoord luisteraarsvrae: Nelis Brink – direkteur, PSG Wealth R21 & Christiaan Wessels – gesertifiseerde finansiële beplanner, Futurum Financial Group (FFG) |