In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die rand hou aan verbeter teen die dollar en die JSE styg: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Daar is ‘n merkbare verbetering in ons hawens: Jacob van Rensburg – hoof van navorsing en ontwikkeling, Saaff Die besit van die Reserwebank bly in die nuus: Kokkie Kooyman – fondsbestuurder, Denker Capital As die regering wette moet verander, kan dit twee jaar vat voor ons Starlink hier kan gebruik: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Growthpoint het groot planne met die Waterfront: Estienne de Klerk – bestuurshoof, Growthpoint Properties SA Tinus drink koffie met Amanda Smit van Henley en Partners: Amanda Smit – uitvoerende direkteur, Henley & Partners |