In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Daar is net R4.8 miljoen in die R3 miljard BHI Trust-ponzi se bankrekening oor: Ciaran Ryan – vryskutskrywer, Moneyweb Die regering loer vir ‘n geheimsinnige Reserwebank-fonds om fiskale gate toe te stop: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep EasyEquities ontstel met R25-fooi: Carel Nolte – bemarkingshoof, EasyEquities Die Agoa-konferensie skop in Johannesburg af: Rico Basson – uitvoerende hoof, South Africa Wine Van harde myngeskille tot duisende kilometers op ‘n fiets: André Vos – direkteur, Norton Rose Fulbright |