RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 18 Desember 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs en die rand sak na verlede week se goeie lopie: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Daar is nog ‘n paar stappe nodig voor die Weskaap nog ‘n internasionale lughawe kry: Deon Cloete – besturende direkteur, Cape Winelands Airport Kan ‘n groot boete werkgewers meer laat oplet na die KBVA se beslissings?: Adv. Tertius Wessels – regsdirekteur, Strata- G Labour Solutions Nerina Visser van ETFsa se aandeelkeuses vir 2023: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Doen dit om veilig op die pad te bly: Layton Beard – woordvoerder, Automobiel Assosiasie (AA) Wat hou 2024 vir nuwe tegnologie in?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.60 18 Dec, 17:21 | 1.58 % | EURZAR | 20.32 18 Dec, 17:21 | 1.87 % | GBPZAR | 23.54 18 Dec, 17:21 | 1.32 % | BTCUSD | 41,438.21 18 Dec, 17:21 | -1.80 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 74,302 18 Dec 00:00 | -1.31% | S&P500 | 4,719.19 15 Dec, 0:00 | -0.01% | Dow Jones | 37,305.16 15 Dec, 0:00 | 0.15% | BRENT | 79.49 18 Dec, 17:10 | 3.53% |
|
|
|
| | |
|