In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Daar skuil ‘n pot goud agter Transnet se infrastruktuur: Jamie Holley – uitvoerende hoof, Traxtion Die Verbruikerstribunaal beboet Vodacom met R1 miljoen oor dit kliënte met 75% beboet as hulle kontrakte vroeg kanselleer: Margery Mouton – voorsieningsketting spesialis, Nasionale Verbruikerskommissie (NCC) Sonder die VSA-markte het die wêreld se beleggingsmarkte vir 15 jaar doodstil gestaan: Louis Niemand – beleggingsdirekteur, Ninety One SA het van die beste lojaliteit- en beloningskemas in die wêreld: Johan Moolman – uitvoerende hoof, Sanlam Group Rewards |