In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Discovery top beleggingswenk van die dag: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Daar werk 3000 spoke by Prasa – minister: Prof.Hugo Pienaar – direkteur, Cliffe Dekker Hofmeyr Alle Suid-Afrikaners moet sonpanele op hulle dakke installeer en Eskom help: Dr Wessel Swart – energie spesialis SA boere staan spring om nuwe tegnologie te gebruik: Cobus De Bruin – hoof van Kliëntwaarde-voorstelle vir Landbou, Nedbank Hoekom het FTX se inploffing so ‘n groot uitkringeffek?: Wiehann Olivier – vennoot & digitale bates leier – oudit, Mazars |