In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Werkloosheid hoër as tydens Covid 19: Lullu Krugel – hoofekonoom, PwC Suid-Afrika Deurslaggewende kopieregsaak stel duur presedent: Theuns Kuhn – stigter en direkteur, Technical Systems Is die “rente- en tariefvrye” finansiering op aanlyninkopies te goed om waar te wees?: Adé Forsyth-Thompson – Float Verlede week se wisselvallige markte is “normaal”: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos Die regering se APP-program om boere te help sneuwel: Johann Kotzé – uitvoerende hoof, Agri SA |