In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die JSE sluit in die groen na ‘n positiewe begin in die VSA: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Die aankopebestuursindeks is op sy hoogste vlak sedert Maart 2022: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) Goeie nuus vir groen energie: Francois Venter – senior bestuurder: Cash Solutions, Nedgroup Investments Nampo beloof weer ‘n landbouskouspel: Dr Dirk Strydom – hoof van Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering, Graan SA Drie van die vier internetkabels onder die see is reggemaak: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Tinus drink koffie met Stefanie Fick van Outa: Adv Stefanie Fick – uitvoerende hoof : verantwoordbaarheid, Outa |