‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 31 Januarie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof: adviesdienste, Sasfin Wealth

WeBuyCars gaan noteer: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Tshwane het ’n plan vir gekaapte geboue: Kingsley Wakelin – burgemeesterskomiteelid: korporatiewe en gedeelde dienste, Tshwane-metro

Absa maak ’n kantoor in China oop: Shirley Webber – hoof: hulpbronne & energie, Absa

Die Asrivier is ’n hidro-energie paradys: Strafford Harris – besturende direkteur, Serengeti Energy

Wat beteken die bitcoin-halfvering en moet jy daaroor bekommerd wees?: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 30ste Januarie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 30ste Januarie 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
SA pluimveebedryf die hoenders in oor groen lig vir goedkoop invoere
SA pluimveebedryf die hoenders in oor groen lig vir goedkoop invoere
Ryk van Niekerk
Izaak Breitenbach, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) gesels oor die skade wat goedkoop invoere sal aanrig.
Beleggers moet fokus op dinge waaroor hulle beheer het
Aangebied deur PSG Wealth
Beleggers moet fokus op dinge waaroor hulle beheer het
Ryk van Niekerk
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor hoe om te fokus op dit wat altyd konstant bly.
Growthpoint sien net groen as dit by krag kom
Growthpoint sien net groen as dit by krag kom
Ryk van Niekerk
Estienne de Klerk, uitvoerende hoof van Growthpoint SA gesels oor hulle ooreenkoms met Etana Energy en Serengeti Energy.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.61
31 Jan, 17:47
-0.96 %
EURZAR
20.20
31 Jan, 17:45
-0.78 %
GBPZAR
23.68
31 Jan, 17:47
-0.78 %
BTCUSD
43,389.33
31 Jan, 17:45
-0.40 %
Current Value Move %
JSE ALSI
74,556
31 Jan 00:00
-0.07%
S&P500
4,924.97
30 Jan, 0:00
-0.06%
Dow Jones
38,467.31
30 Jan, 0:00
0.35%
BRENT
81.35
31 Jan, 17:32
-1.29%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa