In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – portefeuljebestuurder, PSG Wealth Faerie Glen Die belastingbasis in SA kalwe nog so ‘n bietjie weg: Piet Nel – Belastingprojekleier ,Saica Sibanye Stillwater loop weg van $1 miljard oorname van twee Brasiliaanse myne: Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder , Rozendal Partners Gebruik die belastingvoordele van aftreeprodukte: Ronald King – Hoof van Openbare Beleid en Regulatoriese Sake, PSG Transformasie in die landbousektor: Cobus De Bruyn – Hoof: Kliente waarde proposisies, Nedbank Landbou Shoprite gooi sy gewig by die Home Sweet Home-veldtog in; moedig verbruikers om plaaslike suiker te koop: Thomas Funke – uitvoerende hoof, SA Canegrowers |