View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    6 Aug 2021
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Die beurs en die rand hou koers na gisteraand se Parlementskuiwe: Nerina Visser – beursverhandeldefondsstrateeg ETFsa.co.za

Nuwe ministers van finansies en kleinsakeontwikkeling sal maar die wind van voor kry, met probleme wat hindernisse vir die SA ekonomie daarstel: HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut

OneDayOnly sê wynverkope groei sterk in Julie: Lientjie McLachlyn – wynaankoper OneDayOnly

Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies: Nerina Visser – beursverhandeldefondsstrateeg ETFsa.co.za & Hester van der Merwe – finansiële beplanner, Ultima Financial Planners

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Die motormark styg skerp in die tweede kwartaal
5 Aug 2021  /  Hennie Strydom - verkoopsbestuurder: inligtingstelsels, TransUnion Africa LUISTER IN APP
Listen Live Link Daar is steeds minder vroue in die topbestuur van maatskappye
5 Aug 2021  /  Andreas Horak - direkteur van PwC se mense en organisasie afdeling LUISTER IN APP
Listen Live Link Tinus drink koffie met Louise van der Bank, hoof van inligtingstelsels, Afrisam
5 Aug 2021  /   LUISTER IN APP
Listen Live Link Die JSE se winste van in die eerste ses maande van 2021
5 Aug 2021  /  Dr. Leila Fourie – uitvoerende hoof, JSE LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig: Die JSE sak terug vanmiddag en dit kos ook effens meer om ‘n dollar te koop vannaand
5 Aug 2021  /  Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.