View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    26 Feb 2021
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Die beurs sak skerp, in lyn met wêreldmarkte. Jean-Pierre Verster van Protea Capital Management lewer kommentaar.

Mike Schussler sê daar is versteekte probleme in die begroting

Die rand hou aan wipplank ry en eindig die week bo R15 teen die dollar. Andre Cilliers, van Treasury One, sê die wisselvalligheid gaan voortduur.

En dis Vrydagaand, so ons praat persoonlike finansies …
Wynand Haywood, stigterslid van Opportunity Private Capital, vertel ons van sy onderneming na ‘n luisteraarsvraag.
Jean-Pierre Verster en Hester van der Merwe van Ultima Financial Planners help om luisteraars se vrae te antwoord.

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Begroting 2021: Wie was die wenners en die verloorders?
25 Feb 2021  /  Professor Jannie Rossouw – Professor by Wits se Sakeskool LUISTER IN APP
Listen Live Link Impala verdien ook reuse winste; betaal stewige dividend
25 Feb 2021  /  Nico Muller – uitvoerende hoof, Impala Platinum LUISTER IN APP
Listen Live Link Distell wys 14%-winsgroei ondanks verbod op alkoholverkope
25 Feb 2021  /  Lucas Verwey – finansiële hoof, Distell LUISTER IN APP
Listen Live Link Die donkie en die geoktrooieerde rekenmeester
25 Feb 2021  /  Cedric Miller – finansiële hoof, Altron LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig
25 Feb 2021  /  Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.